Waar mense nuut word: Gees, Siel en Liggaam.

Na baie gebed, individueel èn as leiergroep en 100% eensgesindheid tussen almal, is ons opgewonde oor 'n nuwe seisoen in ons gemeente se lewe. Ons naam het verander vanaf Familia Christi na NUWE LEWE FAMILIEKERK. Ons nuwe tuiste is Geministraat 68, Brackenfell.  Ons loof en prys Abba Vader vir Sy leiding, genade, liefde en voorsiening.

EL Roi Gebedskliniek

Ons het ELKE Maandagaand
'n “Gebedskliniek” by die kerk.
Enigeen wat gebedsbediening benodig, is welkom om tussen 19:00 en 20:00 in te loer.

  • Het jy behoefte aan gebed van watter aard ookal?
    Het jy genesing nodig?
    Gaan jy deur ‘n moeilike tyd?
    Is jy geestelik moeg?
    Het jy behoefte om net stil te raak in die teenwoordigheid van Abba God sodat Heilige Gees jou kan bedien?

Daar sal iemand wees wat saam met jou sal bid. Jy hoef nie alleen te worstel nie, kom rus en ontspan vir ‘n uur en herlaai jou ‘battery’ vir die week.

Bybelskool

PASSION FOR TRUTH 

BIBLE COLLEGE

WAAR: Nuwe Lewe Familiekerk
WANNEER: Sondagaande 18:00
DATUMS: Sal met studente gereël word.
WOON KLAS BY - Doen 1 module per maand en voltooi jou sertifikaat kurus in een jaar of werk op jou eie, in jou eie tyd, teen jou eie tempo.
Kry 'n handboek of werk net aanlyn.
Om in te skryf en inligting oor kostes, kontak vir
Elze Radyn by 084 6166 550 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Lees verder...

Bybelskool

PASSION FOR TRUTH 

BIBLE COLLEGE

WAAR: Nuwe Lewe Familiekerk
WANNEER: Sondagaande 18:00
DATUMS: Sal met studente gereël word.
WOON KLAS BY - Doen 1 module per maand en voltooi jou sertifikaat kurus in een jaar of werk op jou eie, in jou eie tyd, teen jou eie tempo.
Kry 'n handboek of werk net aanlyn.
Om in te skryf en inligting oor kostes, kontak vir
Elze Radyn by 084 6166 550 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

WORD WEER, OF VIR DIE EERSTE KEER STUDENT...

Dis informeel, dit sal jou lewe verryk, dis 'n nuwe uitdaging.
Hierdie is die ideale vertrekpunt om die Woord van God beter te verstaan en toerusting om die opdrag van Jesus uit te voer: Gaan maak dissipels...
Ons almal het 'n bediening – dit begin by ons gesinne en families, ons vriende, tussen ons kollegas, in die gemeente. Praat met vrymoedigheid, deel nuwe perspektiewe en verdiep jou verhouding met God.

Modules vir Sertifikaatkursus:
  • Christian Foundations
    Knowing God's Voice
    The Five-Fold Prayer
    Old Testament Survey
    New Testament Survey
    Christian Ethics
    Releasing your Divine Call
    Biblical Excellence
    The Spiritual Harvest
    Spiritual Battlefields
  • TUISBLAD-geloof.jpg
  • TUISBLAD-hoop-Elze.jpg
  • TUISBLAD-vrede-Elze.jpg

Erediens Tye

Copyright © 2016-2017. All Rights Reserved.