Waar mense nuut word: Gees, Siel en Liggaam.

Die Mannebediening het begin as ondersteuning aan manne wat deur moeilke tye gaan.

Tydens ons tweeweeklikse Saterdagoggend byeenkomste luister ons na mekaar en kom ons saam in die teenwoordigheid van die Here. Hier ontdek die manne ander vriende in Christus en leer hulle om tot God en vir mekaar te bid. Hier het ons al menige wonderwerke op gebed sien gebeur.

Weet jy ons aanbid 'n groot en wonderlike GOD.

As jy wil kom kuier of aansluit,

Kom op 'n Saterdagoggend 6h00 na Andre se huis
Kontak vir Pierre by 076 309 2174 vir enige navrae of aanwysings.

Copyright © 2016-2017. All Rights Reserved.