Waar mense nuut word: Gees, Siel en Liggaam.

"Vir sover julle dit aan die geringste van hierdie broer van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen" Matt. 25:40

By die omgeebediening dien ons ander mense met Jesus voor oë. Met omgee-liefde, sagte oë en vriendelike woorde, besoek ons siekes in hospitale of tuis. Soms luister ons net na 'n seer hart en drink 'n koffetjie saam met iemand wat eensaam en alleen is.

Gaan jy hosptaal toe, of weet jy van iemand wat siek is?

Kontak gerus vir Susan Bothma by

Selfoon 082 574 2725

Het jy 'n behoefte aan gebed of inspirasie of wil jy jou hart met iemand deel, kontak vir:

Elze 084 616 6550

Pierre 076 309 2174

Kerkkantoor 081 721 7206 / 021 982 7239

Copyright © 2016-2017. All Rights Reserved.