Waar mense nuut word: Gees, Siel en Liggaam.

Player needs JavaScript turned on.

Wat Glo jy?

Waarin Glo jy?

In wie Glo jy?

DAAR MOET TOG IETS WEES WAARIN JY GLO!

Gewone antwoord – deur “Christen” - Ek glo in God!

Jak 2:19 Afrikaans BIP 83

(19)  Glo jy dat daar net een God is? Dit is reg. Die bose geeste glo dit ook – en hulle sidder van angs. 

Eph 4:14 Afrikaans BIP 83

(14)  Dan sal ons nie meer kinders wees nie; ons sal nie meer soos golwe op en af en heen en weer geslinger word deur elke wind van dwaalleer as vals leraars ons met hulle slinksheid en listigheid op dwaalweë wil wegvoer nie. 

Mat 3:6 Afrikaans OV

(6)  En hulle is deur hom in die Jordaan gedoop met belydenis van hulle sondes.

1Pe 5:8-9 Afrikaans BIP 83

(8) Wees nugter, wees wakker! Julle vyand, die duiwels, loop rond soos n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind.

(9) Bly standvastig in die geloof en staan hom teë.   

2Ti 3:16 Afrikaans BIP 83

(16)  Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry verkeerdhede reg te stel en ‘n regte lewenswyse te kweek,

Joh 17:17 Afrikaans BIP 83

(17)  Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid.

U woord is die waarheid. 

Joh 1:1 “In die begin was die Woord daar en die Woord was by God en die Woord was self God.”

Joh 14:6 “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie,”

Heb 5:12-14 Afrikaans BIP 83

(12)  Hoewel julle teen hierdie tyd self reeds onderrig behoort te gee, het julle weer nodig dat iemand julle in die grondwaarhede van die woord van God moet onderrig. ‘n Mens moet julle met melk voed en nie met vaste kos nie.

(13)  Iemand wat nog van melk lewe, kan nie saampraat oor wat reg of verkeerd is nie, want hy is nog ‘n kind.

(14)  Vaste kos is vir grootmense, vir mense wat oor insig beskik en wat deur ervaring geoefen is om tussen goed en kwaad te onderskei. 

Heb 6:1 Afrikaans BIP 83

  1. Laat ons nie stilstaan by die eerste dinge wat aangaande Christus verkondig word nie, maar verder gaan na die volle inhoud van die boodskap. Ons wil nie opnuut die fondament lê deur te praat oor die bekering uit n leefwyse wat tot die dood lei nie, of oor geloof in God,
  2. Die leer van die doop en die handoplegging, die opstanding van die dooies en die ewige oordeel nie. 

1Kor 11:27-30 Afrikaans BIP 83

(27)  Elkeen wat op ‘n ongepaste wyse van die brood eet of uit die beker van die Here drink, sal skuldige wees aan sonde teen die liggaam en die bloed van die Here.

(28)  Maar elkeen moet eers homself ondersoek voor hy van brood eet en uit die beker drink.

 (29)  want hy wat eet en drink sonder om te besef dat dit die liggaam van die Here is, bring daardeur ‘n oordeel oor homself.

(30)  Daarom is daar baie swakkes en sieklikes onder julle en sterf daar baie van julle.

Tyd van Refleksie

Die Neem van Nagmaal

-          Nagmaal – nie net Godsdienstige ritueel nie.

-          Die ware betekenis Nagmaal

-          Sy dood en opstanding

-          moet asb nooit net ‘n Godsdienstige ritueel word nie. 

SermonCast

Nuwe Lewe Familiekerk Preekopnames

Podcast
Full feed rss feed

Copyright © 2016-2017. All Rights Reserved.