Waar mense nuut word: Gees, Siel en Liggaam.

Player needs JavaScript turned on.

 

 

God se Toerusting Beeld Aanwending

-       geestelike stryd

-       Satan brullende leeu

-       Aanslae weerstaan - krag in die Here

-       Maak jouself weerbaar met Wapenrusting van God

Waarheid Heupgordel – van die Waarheid -           Vyand gebruik leuens dikwels as waarheid gekamofleer - -           JESUS, die CHRISTUS
Vryspraak deur God Borsharnas

-            Hart is sagte teiken

-           Twyfel in God se Vryspraak – GEWOND!

-           Sit die harnas aan!

-            Geanker aan JESUS, die CHRISTUS 
Bereidheid om die Evangelie te verkondig Skoene

-            Negatiewe reaksie – verkondiging van evangelie

-            Bang vir die groot omvang van die taak

-            Moenie van stryk gebring word nie

-            Trek die skoene aan

-            Vat die pad

-            Verkondig die evangelie

-             
Geloof Skild

-            As jy swaarkry

-            Wonder jy of jy met reg op God vertrou

-            Brandpyle van SWAARKRY & TEENSPOED 

-            Wil jou dodelik kwes

-            Jy draai jou rug op God

-            Jy probeer eie heil uitwerk

-            God gee ‘n skild - GELOOF

-            Om te Glo:

-            Plaas al jou vertroue op die Here

-            Jouself aan Hom toevertrou

-            Die wete dat Hy jou in Sy hand hou

-            Dat Hy alles ten goede laat gebeur

-            Gebruik jou skild!

-             
Verlossing Helm

-            As jou verstand begin twyfel dat God jou verlos het

-            DODELIK GEWOND

-            Jy rig jou lewe in volgens die vleeslike

-            As jy weet dat jy verlos is

-            Sal nie toegee aan vleeslike geaardheid nie

-            GOD HET JOU VERLOS

-            Die HELM beskerm jou verstand

-            Sit dit op

-             
God se Woord Swaard

-            God rus jou toe

-            Nie net vir Verdediging nie

-            Maar ook met aanvalswapen

-            Swaard van die Gees

-            Die Bybel

-            Leer ken die swaard

-            Gebruik dit

-            Neutraliseer die vyand 

Wêreld / Staat / Werkgewers / Vriende / Familie  probeer ons swaard (God se Woord) wegvat.

2Ti 1:7 Afrikaans OV  Want God het ons nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.

2Ti 1:7 Afrikaans (BIP) Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag, liefde en selfbeheersing.

2 Tim 1:7 (AMP) For God did not give us a spirit of timidity (of cowardice, of craven and cringing and fawning fear), but [He has given us a spirit] of power and of love and of calm {and} well-balanced mind {and} discipline {and} self-control.

AFSLUITING

-          Het jy dalk al toegelaat dat die vyand jou so omring – dat jy te laat besef – EK IS IN ‘N HOEK!

-          Het die vyand al soveel vrees by jou ingeboesem – al wat jy sien is hierdie OORMAG!

-          Is jy op so stadium van jou lewe waar jy nie die moed het om die vyand te konfronteer nie!

-          Het die vyand jou dalk op so ‘n plek dat hy jou al “ontwapen” het?

-          Het die vyand jou dalk al so gebreinspoel dat jy begin twyfel aan die Verlossingskrag van Jesus, die Christus?

WAAR SKUIL JY / WAAR VIND JY JOU TOEVLUG / WAAR VOEL JY VEILIG?

-          ‘n Spelonk?

-          ‘n Grot?

-          ‘n Hol krans?

-          ‘n Gat?

-          Of ‘n droë put te gaan wegkruip?

-           As jy daar uitkom -  waarin is jy geklee?

-          Het jy God se Wapenrusting aan?

 

-          Ps91 :1-2 “Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind en die beskerming van die Almagtige geniet,

hy sê vir die Here: “ U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek vertrou.”

SermonCast

Nuwe Lewe Familiekerk Preekopnames

Podcast
Full feed rss feed

Copyright © 2016-2017. All Rights Reserved.